Verenigende Gereformeerde Kerk in SA | Other church in Vredendal, Wes-Kaap | Powered by Net Ministries
Providing Free Web Pages for Churches, Ministries, and Charities Since 1995

Verenigende Gereformeerde Kerk in SA

Meerhofstraat, Posbus 82 • Vredendal, Wes-Kaap 8160 • South Africa • (027) 2131687 • Other

Share Our Page

Gemeente vier Fees!!!!!!!!!!!

Vanjaar is 'n groot feesjaar vir die VGK Vredendal. Ons is 60jaar!!! Dis voorwaar 'n mikpunt in die geskiedenis van enige gemeente om vir so 'n lang tydperk onder die beskermende hand van God te wandel. Gemeentelike voorbidding is baie nodig vir die reëlings wat getref moet word vir die feesvieringe. 'n Feeskomitee sal later aangewys word.Raak betrokke, en gooi gerus jou inset en gewig in... SOLI DEO GLORIA [1946-2006] /art/cross/jcc-smal.gif

Kinderbond raak 50jaar oud!

Met net 10jaar agter die gemeente ouderdom, staan die CKB trots met sy kinderbediening! In Oktober beplan die CKB die viering van hulle 50jaar as Sonstraaltjies vir Jesus. Dit beloof 'n groot geleentheid te wees, waar oud en jonk hul kinderopvoeding sal gedenk. Vir 50 jaar onderhou VGK Vredendal al die belofte "Laat die kindertjies na My toe kom...", met trots en dankbaarheid teenoor God! Die feesrede sal deur Teologiese kandidaat en oud-Sonstraaltjie, Trevor Links gelewer word.

Update This Web Page

Take control of the web page by creating a user account now and using the CHURCH ID and PASSWORD assigned to you at the time the website was created to associate your web page with your new user account. If you have an existing user account, sign in and add the site to your account dashboard.

I Don't Remember Our ID/Password?

If you don't have the ID/Password combination for this page, please type the code '' below to have it sent to the e-mail address on file.

Map & Directions

Page Seen: 4,894 times

Our Services & Events

Eredienste & Aandienste

10:00vm & 18:00nm

Kerkkoor oefeninge

18:30 op Dins.& Vry.

Sondagskool

09:00 op Sondae

Kinderbond

15:30 op Dinsdae

Getuienisaksie

19:30 1ste Ma. v mnd

CAB

19:30 Dins. in saal

Our Staff

Pedro A, October

Ds. (Leraar) • pedro@telkomsa.net

Sarie Lategan

Me. (Skriba) •

Attie Snyders

Mnr. (Koster) •