OM AS DISSIPELS VAN JESUS CHRISTUS,
GOD TE EER,
VIR MEKAAR OM TE GEE,
OM MET DIE EVANGELIE VAN HOOP IN ONS GEMEENSKAP HULP TE VERLEEN,
EN VAN MEKAAR DISSIPELS TE MAAK.
AS DISCIPLES OF CHRIST,
TO HONOUR GOD,
TO CARE FOR ONE ANOTHER,
TO REACH OUT TO OUR COMMUNITY WITH THE GOSPEL OF HOPE,
AND TO DISCIPLE ONE ANOTHER.
PROJEKTE VAN DIE GEMEENTE
EUREKA SKOOL - EUREKA is 'n skool vir geestelik- en fisies gestremde kinders. Die projek het vanuit 'n omgeewyk begin en tans is die hele gemeente betrokke.
GEBEDSBEDIENING - Ons wil nie net 'n gemeente wees wat bid nie, maar bekend staan as 'n biddende gemeente.
HULP AAN HULPBEHOEWENDES - Daar is verskeie omgeewyke wat betrokke is by hulpbehoewende gesinne.
OMGEEWYKE EN OMGEEGROEPE - Die gemeente het met sukses begin met die inwerkingstelling van omgeewyke. Verskeie ander gemeentes het al by ons kom kuier om meer van omgeewyke te leer. Omgeewyke het ten doel om lidmate in 'n wyk sinvol saam te bring. Omgeewyke staan op 3 bene - Om mekaar te leer ken, Bybelstudie en Omgee vir mekaar.
1 - SPECIFIC, CONCRETE MISSIONAL OBJECTIVES
2 - PASTORAL AND LAY VISITATION
3 - CORPORATE, DYNAMIC WORSHIP
4 - SIGNIFICANT RELATIONAL GROUPS
5 - SEVERAL COMPETENT PROGRAMS AND ACTIVITIES
Take control of the web page by creating a user account now and using the CHURCH ID and PASSWORD assigned to you at the time the website was created to associate your web page with your new user account. If you have an existing user account, sign in and add the site to your account dashboard.
If you don't have the ID/Password combination for this page, please type the code '' below to have it sent to the e-mail address on file.
Page Seen: 3,763 times