| Prev Page | Contents | Next Page |
| Hier is 'n geleentheid vir studente om betrokke te raak by wêreldevangelisasie. MSW stuur studente na verskillende dele van die wêreld om Jesus te gaan leef vir die mense wat Hom nie ken nie. Tydens die Jul/Des-vakansies gaan spanne na Afrika, Europa en die Ooste. Voertale: Engels (veral), Vlaams, ens. (ook deur tolke). |
| Vereistes: | Deelnemers moet studente wees, almal wat saamgaan móét die opleidingskamp bywoon en hulle onderwerp aan ons beleid. |
| Voorbereiding: | Bidure word deur spanne self gereël. Drie kampe is verpligtend, naamlik die MSW-opleidings-, spanbou- en ``re-entry''-kampe. |
| Beginpunt: | Potchefstroom |
| Verwagte koste: | Hang af van spesifieke projek (ongeveer R3~000 tot R7~000) |
| Aansoeke voor: | Vir Julie --- Mei; Desember --- begin Okt 2000 |
| Navrae - A: | Dirk Venter (voorsitter), MSW, Posbus 20070, NOORDBRUG, 2522 |
| Telefoon - A: | 018--2992595 |
| E-pos - A: | ngkmsw@iafrica.com |
| Faks - A: | 018--2992596 |
| Gebedsversoek: | MSW --- studente wat Jesus leef vir die wat nie gehoor het nie. MSW --- praktiese reëlings; koste; vrug op arbeid |
| Prev Page | Contents | Next Page |