Prev Page Contents Next Page

Bybel 2000

Datums: 26 Jun -- 21 Jul 2000* (ongeveer)
Jul 2001*
Koördinerende
instansie:
SAAWE
Teiken: Midde-Oosterlinge
Met 'n gemeente wat vir jou bid, kan jy in 'n span in die Midde-Ooste rondtoer en die evangelie aan onbereiktes meedeel. Nuwe Testamente word uitgedeel en dit lei tot penvriendskappe en bekerings.

Vereistes: Bereidheid om ongerief te verduur. Verkieslik ervaring met Moslems. Aanbeveling van jou leraar is nodig en jou gemeente moet belowe om vir jou te bid. Kandidate word gekeur.
Voorbereiding: 'n Naweekkamp word voor vertrek gehou. Leeswerk word vereis en basiese uitdrukkings in 'n taal moet aangeleer word. Verdere opleiding word ook verskaf.
Beginpunt: Kemptonpark
Verwagte koste: R6~900 (retoervlugkaartjie ingesluit)
Aansoeke voor: Ongeveer 10 Mei 2000 vir 2000
Navrae - A: Murray of Christine Louw, Bybel '2000, Posbus 709, KEMPTONPARK, 1620
Telefoon - A: 011--3961225/6/7
E-pos - A: vilencia@mweb.co.za
Faks - A: 011--3961302
Gebedsversoek: Bybel 2000 --- Godgegewe afsprake en Goddelike bewaring Bybel 2001 --- dat vriendskappe sal lei tot bekerings

* --- this next to the date implies that the project is repeated each year.

Prev Page Contents Next Page
Copyright: Reachout, Inserv. E-mail: reachout@inserv.org.za