Prev Page Contents Next Page

Vision Africa Sendinguitreiking

Datums: Apr, Jun & Des skoolvakansies*
Koördinerende
instansie:
Vision Africa
Teiken: Onbereikte mense van Zambië
Die visie van Vision Africa is om die seën wat ons het met onbereikte groepe in Afrika te deel sodat aan hulle behoeftes voldoen kan word (Deut 28:12b). Voertaal: Engels --- tolke word verskaf.

Vereistes: Ouer as 18 jaar en 'n wedergebore kind van God
Voorbereiding: 'n Oriënteringskamp word aan die begin van elke jaar in Vanderbijlpark gehou.
Beginpunt: Vanderbijlpark
Verwagte koste: Ongeveer R1500
Aansoeke voor: 30 dae voor vertrekdatum
Navrae - A: Past J van Zyl, Posbus 4811, VANDERBIJLPARK, 1900
Telefoon - A: 016--9332703
E-pos - A: suniadv@cyberserv.co.za
Gebedsversoek: Vision Africa --- God se seën op elke bediening

* --- this next to the date implies that the project is repeated each year.

Prev Page Contents Next Page
Copyright: Reachout, Inserv. E-mail: reachout@inserv.org.za