Prev Page Contents Next Page

VCSV Uitreike / UCSA Outreaches

Datums: 24--26 Jun 2000* (konferensie gevolg deur 10-14 dae uitreike)
Koördinerende
instansie:
VCSV / UCSA
Teiken: Suider-Afrika en verder
Na 'n toerustingskonferensie is daar geleentheid om vir 10 tot 14 dae uit te reik na ``Jerusalem, Judea, Samaria en tot aan die uiterstes van die aarde''. Die lande (en gepaardgaande koste) waarheen uitgereik word, sluit in: Suid-Afrika (R400--1000); Namibië, Zimbabwe en Suid-Mosambiek (R900--1500); Botswana en Lesotho (R1500--2300); Malawi (R3000--R3500); en Spanje en verder (R7500$+$). Taalgebruik: Engels en tolke waar nodig.

Vereistes: 15 jaar of ouer; gewillig om eie fondse te werf; toestemming van ouer/voog waar nodig. Aansoekvorms is beskikbaar.
Voorbereiding: Opleidingskonferensie
Beginpunt: Gauteng
Verwagte koste: Sien die beskrywing
Aansoeke voor: Uitreike binne SA --- 25 Mei 2000, buite SA --- 20 Apr 2000
Navrae - A: Vivien Kanye, VCSV, Posbus 25, STELLENBOSCH, 7599
Telefoon - A: 021--8870212
E-pos - A: vcsv@mweb.co.za
Faks - A: 021--8866868
Gebedsversoek: VCSV Uitreike --- blywende vrug op die uitreike

* --- this next to the date implies that the project is repeated each year.

Prev Page Contents Next Page
Copyright: Reachout, Inserv. E-mail: reachout@inserv.org.za