Prev Page Contents Next Page

Tukkie Sendinguitreike en Vakansieoordbedienings

Datums: Jun 2000* /
Des 2000*
Apr 2001*
Koördinerende
instansie:
NGK Universiteitsoord
Teiken: SA, Mosambiek, Zambia en Malawi
Almal is welkom om deel te wees van ons diens- en evangelisasiewerk gedurende April, Junie en Desember vakansies. UITREIKE: Macia, Lusaka, Malelane, Dullstroom, Louis Trichardt, Soshanguve. Ons doen bouwerk, evangelisasie, opheffing van armoede en gemeenskapsontwikkeling. DIENSWERKKAMPE: Banana Beach, Badplaas, Rustenburg-kloof, Swadini, Tshipise, TO-Strand. Hier word uitgereik d.m.v. speletjies, poppekas, huisgodsdiens/Bybelstudies en lofprysing.

Vereistes: Ouer as 18 jaar
Voorbereiding: Byeenkomste word vooraf gereël.
Beginpunt: Pretoria
Verwagte koste: R300 plus, afhangend van uitreik
Aansoeke voor: Ongeveer 2 weke voor die betrokke uitreik, langer vir buitelandse uitreike
Navrae - A: Danie le Roux, NGK Universiteitsoord, Posbus 11100, HATFIELD, 0028
Telefoon - A: 012--3620664
E-pos - A: univoord@mweb.co.za
Faks - A: 012--3620663
Gebedsversoek: Tukkies --- leiers vir uitreike; uitbreiding van bestaandes Tukkies --- veranderde studente en mense op die veld Tukkies --- lewens wat ander na Jesus sal trek

* --- this next to the date implies that the project is repeated each year.

Prev Page Contents Next Page
Copyright: Reachout, Inserv. E-mail: reachout@inserv.org.za