| Prev Page | Contents | Next Page |
| Kom skakel in by een van die Studentekerk se werkerspanne! Ons doen diens- en evangelisasiewerk gedurende die universiteitsvakansies in verskillende dele in Suidelike Afrika --- Angola, Mosambiek, Mpumalanga, Transkei, Namibië, Kenia, Angola en Malawi. Raak betrokke!! |
| Vereistes: | Verkieslik 'n Stellenbosch-student of iemand wat in die Stellenbosch-area woon |
| Voorbereiding: | Weeklikse byeenkomste, spanvergaderings en opleiding |
| Beginpunt: | Stellenbosch |
| Verwagte koste: | Wissel van R500--R2000 |
| Aansoeke voor: | April 2000 |
| Navrae - A: | NG Studentekerk Stellenbosch, Posbus 275, STELLENBOSCH, 7599 |
| Telefoon - A: | 021--8875021 |
| E-pos - A: | xvdw@mweb.co.za |
| Faks - A: | 021--8832513 |
| Web - A: | http://www.sun.ac.za/studentekerk |
| Gebedsversoek: | Stellenbosch --- vrede in teikenlande; probleemvrye voorbereidings Studentekerk --- veranderde studente en mense op die veld |
| Prev Page | Contents | Next Page |