Prev Page Contents Next Page

ProChristo

Datums: Jan -- Des 2000*
Koördinerende
instansie:
ProChristo
Teiken: Afrika, Europa en Asië
Raak betrokke by die uitvoering van die GROOT OPDRAG! Uitreikings na lande in Afrika, Europa en Asië word deurlopend gereël in noue skakeling met gevestigde sendingorganisasies/kerke. Meer inligting op aanvraag beskikbaar. Voertale: Afrikaans en Engels.

Vereistes: Christene met 'n passie om die groot opdrag af te handel
Voorbereiding: Opleiding en oriëntering word vooraf gegee.
Beginpunt: Kimberley
Verwagte koste: Hang af van spesifieke uitreiking --- kan ook gesubsidieer word
Aansoeke voor: Deurlopend
Navrae - A: JD Smit, Posbus 2491, KIMBERLEY, 8300
Telefoon - A: 053--8410131
E-pos - A: prochristo@kimnet.co.za
Faks - A: 053--8410446
Web - A: http://www.geocities.com/Athens/Crete/1854/
Gebedsversoek: ProChristo --- effektiewe mobilisering van geestelike leiers

* --- this next to the date implies that the project is repeated each year.

Prev Page Contents Next Page
Copyright: Reachout, Inserv. E-mail: reachout@inserv.org.za