| Prev Page | Contents | Next Page |
| Voltydse en korttermynevangeliasiewerk in die noorde van Malawi. Aktiwiteite behels leiersopleiding, kinderevangelisasie, Jesusfilm, bouwerk, ens. Tegniese werkers ook nodig. Voertaal: Engels. |
| Vereistes: | Wedergebore Christen, 16 jaar en ouer met 'n geldige paspoort |
| Voorbereiding: | Oriëntering word gereel |
| Beginpunt: | Pretoria |
| Verwagte koste: | ±R1000 |
| Aansoeke voor: | So gou as moontlik |
| Navrae - A: | Manie Bosman, Posbus 14137, Sinoville, 0129 |
| Telefoon - A: | 012--5676512 / 082--9254125 |
| E-pos - A: | delphos@mweb.co.za |
| Faks - A: | 012--5675251 |
| Gebedsversoek: | Aksie 1:8 --- baie Tongas wat die Here vind en dien |
| Prev Page | Contents | Next Page |