| Datums: | Jan -- Des 2001* |
Koördinerende instansie: | Didasko 2000 |
| Teiken: | Wêreldwyd |
| Didasko 2000 is 'n wêreldsendingskool op die voorpunt van wat God tans in die wêreld doen! U kan deel word van 'n dinamiese opleidingsprogram wat professioneel aangebied word om die evangelie van Jesus wêreldwyd uit te dra! Ons is geleë in 'n pragtige landelike omgewing met verblyf vir enkellopendes en gesinne. 'n Opwindende kurrikulum wat korttermynuitreike insluit, word aangebied. Hierdie uitreik is in SA sowel as Zambië, Mosambiek en Swaziland, en lei tot sel- of kerkplanting. Spesiale klem word gelê op karakterbou. Voertaal: Engels. |