| Vereistes: | Minimum st 8, moet seker wees van verlossing in Christus, beskikbaarheid en bereidheid om die evangelie te verkondig. Word in samewerking met plaaslike kerke gedoen. |
| Voorbereiding: | Kampe in September / Oktober op 'n streeksbasis |
| Beginpunt: | N.v.t. |
| Verwagte koste: | ±R450 word deur spanlede ingesamel. |
| |
| Aansoeke voor: | Einde September 2000 |
| Navrae - A: | Vivien Kanye, VCSV, Posbus 25, STELLENBOSCH, 7599 |
| Telefoon - A: | 021--8870212 |
| E-pos - A: | vcsv@mweb.co.za |
| Faks - A: | 021--8866868 |
| Gebedsversoek: | VCSV Stranddienste --- geesvervulde spanlede en ontvanklike harte |