| Prev Page | Contents | Next Page |
| Word deel van 'n span op-en-wakker borrelende jong Christene wat 'n jaar van hulle lewe gee om hulle getuienis met ander jongmense in Suid-Afrika en die buiteland te deel. Voertaal: Afrikaans/Engels (sien ook die volgende uitreiking). |
| Vereistes: | Minstens matriek; een jaar voltyds beskikbaar |
| Voorbereiding: | 2 weke gesentraliseerde opleiding; 10 weke deurlopende opleiding deur die jaar (gedesentraliseerd) |
| Beginpunt: | Bloemfontein |
| Verwagte koste: | Ongeveer R1200/maand (kry self borge) |
| Aansoeke voor: | 31 Oktober 2000 |
| Navrae - A: | Anne-Marie Franken, VCSV, Posbus 25, STELLENBOSCH, 7599 |
| Telefoon - A: | 021--8870212 |
| E-pos - A: | djc@vcsv.co.za |
| Faks - A: | 021--8866868 |
| Gebedsversoek: | VCSV Diensjaar --- jongmense wat wys dat Christus leef |
| Prev Page | Contents | Next Page |