Prev Page Contents Next Page

Straatwerk --- Kaapstad

Datums: Minstens 2 Weke oor Kerstyd* of
Een jaar*
Koördinerende
instansie:
Straatwerk Kaapstad
Teiken: Afgedwaaldes, prostitute, jongmense en straatkinders
Ons is geroep om die boodskap van Lig uit te dra tot in die hartjie van die koninkryk van die duisternis! Hier is 'n geleentheid vir jongmense om in die Naam van Jesus in die koffiekamer en op straat uit te reik na afgedwaalde mense en om hulle na Hom te lei. Word deel van die bediening deur vir minstens 2 weke oor die Kersseisoen in te skakel by Aksie Immanuel, of vir 'n jaar by ons aksiespan aan te sluit. Albei gevalle vereis die deurloop van 'n keuringsproses. Sien ook bladsy 24. Voertaal: Afrikaans, maar Engels word ook geakkommodeer.

Vereistes: Jongmense van 17--25, ongetroud, toegewyde en geroepe kinders van die Here --- 100% gefokus op Jesus, dood vir die wêreld en lewend vir God.
Voorbereiding: Gebed, skoling, indiensopleiding
Beginpunt: Kaapstad
Verwagte koste: Beskikbaar op aanvraag
Aansoeke voor: Een maand vooraf
Navrae - A: Straatwerk --- Kaapstad, Posbus 910, PAROW, 7499
Telefoon - A: 021--9308055
E-pos - A: straatw@iafrica.com
Faks - A: 021--9307690
Gebedsversoek: Straatwerk Kaapstad --- werkers gestuur en gebruik deur God Straatwerk Kaapstad --- dat stukkende mense na God sal kom

* --- this next to the date implies that the project is repeated each year.

Prev Page Contents Next Page
Copyright: Reachout, Inserv. E-mail: reachout@inserv.org.za