Prev Page Contents Next Page

Msinga Vereniging

Datums: Feb -- Nov 2000*
Jun -- Jul 2000*
Koördinerende
instansie:
Msinga Vereniging
Teiken: Zulus in Msinga; kinders in Skiereiland
Voltooi God se opdrag en raak betrokke by die Msingasendingavontuur. Daar's 'n onvergeetlike geleentheid na die sendingveld tydens 'n middeljaarse werkerskamp in Msinga, Natal. Ons beplan om onder meer sport- en kinderevangelisasie, vrouewerk, bouwerk, mediese en tandheelkundige werk te doen. Raak deurlopend betrokke en ondersteun 'n sendeling daar of betaal 'n skolier se skoolgeld! Is jou sendingveld by die gemeenskappe rondom jou? Word deel van ons plaaslike uitreikaksie wat o.a. straatkinders en Tygerberghospitaal-kindersale bedien. Moenie wag nie --- maak dissipels! Voertale: Afrikaans, Engels en Zulu.

Vereistes: Christene is welkom! 'n Dienende gees en tonne naasteliefde.
Voorbereiding: Weeklikse byeenkomste en preünie kamp
Beginpunt: US Tygerbergkampus, Bellville
Verwagte koste: ±R600/persoon vir werkerskamp
Aansoeke voor: Geen vir plaaslike uitreik; 31 Mei vir werkerskamp 2000
Navrae - A: Mnr Johan Schoevers, Msinga Vereniging, Posbus 19063, TYGERBERG, 7505
Telefoon - A: 021--9322850
E-pos - A: msinga@smed.sun.ac.za
Faks - A: 021--9322850
Gebedsversoek: Msinga --- Geesvervulde jongmense, gemotiveer om te woeker vir God Msinga werkerskamp --- vrede in gebied; finansiële ondersteuning

* --- this next to the date implies that the project is repeated each year.

Prev Page Contents Next Page
Copyright: Reachout, Inserv. E-mail: reachout@inserv.org.za