| Prev Page | Contents | Next Page |
| MES-aksie is 'n evangelisasie-organisasie wat alle mense, veral in die middestad van Johannesburg (Hillbrow), maar ook daarbuite, met woord en daad bedien. Ons wil alle vorme van nood verlig en aktiewe volgelinge van Christus kweek. Voertale: Afrikaans, Engels, Zulu, Sesotho. |
| Vereistes: | Geestelik volwasse, bereid om onder moeilike omstandighede vol te hou. Totale ``commitment''. 'n Liefde vir alle mense. |
| Voorbereiding: | Indiensopleiding vind plaas. |
| Beginpunt: | Johannesburg |
| Verwagte koste: | Ongeveer R1500 per maand |
| Aansoeke voor: | 30 November elke jaar |
| Navrae - A: | MES Aksie Privaatsak X33 HILLBROW, 2038 |
| Telefoon - A: | 011--7256531 |
| E-pos - A: | mes_aksie@icon.co.za |
| Faks - A: | 011--7256572 |
| Gebedsversoek: | MES-aksie --- die Heilige Gees se leiding om mense reg te bereik |
| Prev Page | Contents | Next Page |