| Vereistes: | Ouderdom 18--30 jaar. Moet lief wees vir Jesus en 'n begeerte hê om Hom bekend te maak. Moet bereid wees om in primitiewe omstandighede te bly. |
| Voorbereiding: | Gebed om te hoor of jy moet saamgaan of nie. Aansoekvorms met R30 nie-verhaalbare deposito. Plaaslike toerusting word gegee. |
| Beginpunt: | Oviston |
| Verwagte koste: | R3000 (afhangend van uitreik) |
| |
| Aansoeke voor: | Einde Mei en November 2000 onderskeidelik |
| Navrae - A: | Mnr W D Reed, Posbus 217, VENTERSTAD, 9798 |
| Telefoon - A: | 051--6550156 / 082--7817913 |
| E-pos - A: | billreed@lando.co.za |
| Faks - A: | 051--6550156 |
| Gebedsversoek: | Ge-Elohim Skool --- perseelopgradering; veranderde studente Ge-Elohim Skool --- toegeruste, Geesvervulde werkspanne |