| Prev Page | Contents | Next Page |
| As jy 'n roeping het om vir 1 jaar voltyds óf deeltyds met tieners in 'n bediening soos bv. drama, dans, orkes, voorbidding, koffiekroeg, berading, uitreiking, of kampe te werk, is ons die plek vir jou! Voertaal: Afrikaans. |
| Vereistes: | Enige Geesvervulde jongmens na skool tot oud! |
| Voorbereiding: | Ons verskaf indiensopleiding. |
| Beginpunt: | Bellville (Boston) |
| Verwagte koste: | Werk met borge. |
| Aansoeke voor: | N.v.t. |
| Navrae - A: | Jeugkantoor, 13de Laan 87, BOSTON, 7530 |
| Telefoon - A: | 021--9489239 |
| Faks - A: | 021--9484106 |
| Gebedsversoek: | Shekinah --- tieners wat strome lewende waters ontdek/ervaar Shekinah --- hernuwing onder tieners |
| Prev Page | Contents | Next Page |