| Vereistes: | Toegewyde kind van die Here, bereid om aan keuring te onderwerp. Aanbevelingsbrief van leraar nodig. |
| Voorbereiding: | 2 uur per week vir 8 weke |
| Beginpunt: | Pretoria, Port Elizabeth |
| Verwagte koste: | Eie vervoer na opleidingsgeleenthede en vir telefoonberading by RK-kantore |
| |
| Aansoeke voor: | Deurlopend |
| Navrae - A: | Telefoonberading, Radiokansel, Posbus 3436, PRETORIA, 0001 |
| Telefoon - A: | 012--3341200 |
| E-pos - A: | berading@radiokansel.co.za |
| Faks - A: | 012--3337251 |
| Web - A: | http://www.radiokansel.co.za |
| Gebedsversoek: | Radiokansel --- nog meer toegeruste telefoonberaders |