| Prev Page | Contents | Next Page |
| PEN-Aksie se missie is om in en deur die krag van Christus die middestadsmens as totale mens te bedien. Dit behels om in sy geestelike, materiële en sosiale nood te voorsien. Jy kan deeltyds of voltyds by ons inskakel en betrokke raak by die kinder-, tiener-, jeug-, of uitreikbediening. Voertale: Afrikaans en Engels (Noord-Sotho opsioneel). |
| Vereistes: | Gelowiges met 'n visie vir die nood in die middestad en wat graag wil inskakel |
| Voorbereiding: | Opleiding word gegee. |
| Beginpunt: | Pretoria |
| Verwagte koste: | Op aanvraag beskikbaar |
| Aansoeke voor: | Deurlopend |
| Navrae - A: | Jeugbediening: Ds Marinda van Niekerk, Posbus 818, PRETORIA, 0001 |
| B: | Kindersentrum: Chrissie Klugkist |
| C: | Kinderbediening: Prop Bart Maritz |
| Telefoon - A: | 012--3236688 / 3262253 (kant) / 083--2689474 |
| B: | 012--3233344 |
| C: | 012--3442061 / 082--7746381 |
| E-pos - A: | penaksie@lantic.co.za |
| Faks - A: | 012--3238260 |
| Web - A: | http://www.penaksie.lantic.net |
| Gebedsversoek: | Pen-Aksie --- werkers en behoeftes by elke bediening Pen-Aksie --- werkers en behoeftes by elke bediening |
| Prev Page | Contents | Next Page |