Prev Page Contents Next Page

Kinderevangelisasie Danville

Datums: Jan -- Des 2000*
Koördinerende
instansie:
Kinderevangelisasie Beweging Danville
Teiken: Kinders van Danville en Elandspoort
Help met die evangelisering van kinders in nood! Ons werk onder behoeftige kinders en gee ook leiding aan van hulle ouers. Nuwe ``Goeie Nuus''-kinderklubs moet gevorm word. Elke tweede Saterdag is daar 'n sopkombuis waar hulp benodig word. Voertaal: Afrikaans.

Vereistes: Opleiding van Kinderevangelisasie Beweging
Voorbereiding: Kan dadelik as helper begin
Beginpunt: Pretoria
Verwagte koste: Jou eie opleidingsonkostes
Aansoeke voor: N.v.t.
Navrae - A: Isak Swart, Posbus 4441, PRETORIA, 0001
Telefoon - A: 012--3867644
Gebedsversoek: Kinderevangelisasie Danville --- meer klubs en helpers

* --- this next to the date implies that the project is repeated each year.

Prev Page Contents Next Page
Copyright: Reachout, Inserv. E-mail: reachout@inserv.org.za