Prev Page Contents Next Page

Jesus Alleen Liefdesdiens

Datums: Jan -- Des 2000* (voltyds of deeltyds)
Koördinerende
instansie:
Jesus Alleen Liefdesdiens
Teiken: Minderbevoorregte mense in Pretoria
Ervaar jy Jesus se liefde en seën? Wil jy dit nie graag deel met minderbevoorregte persone nie? Ons soek mense wat bereid is om Jesus se hande en voete op aarde te wees vir hierdie hawelose, behoeftige, werklose en medies verswakte mense in Pretoria! JAL reik ook uit na kinders deur middel van pleegsorg en veilige bewaring. Voertale: Afrikaans en Engels.

Vereistes: Wedergebore! In 'n lewende verhouding met ons Hemelse Vader en bereid om te dien met AGAPE-LIEFDE --- interkerklik.
Voorbereiding: Aanvanklike oriëntering van ongeveer 'n week en daarna deurlopend.
Beginpunt: Pretoria
Verwagte koste: Gratis
Aansoeke voor: N.v.t.
Navrae - A: Peet Blignaut, 10de Laan 671, WONDERBOOM-SUID, 0084
Telefoon - A: 012--3351194 (w) 012--3356892 (h) 082--7101182 (sel)
E-pos - A: elkana@global.co.za
Faks - A: 012--3351194
Gebedsversoek: JAL --- wysheid/leiding met oog op uitbreidin

* --- this next to the date implies that the project is repeated each year.

Prev Page Contents Next Page
Copyright: Reachout, Inserv. E-mail: reachout@inserv.org.za