| Vereistes: | 'n Wedergebore yweraar vir Christus. Moet beskikbaar wees vir praktiese opleiding en moet in Engels kan kommunikeer. Eie vervoer sal 'n groot hulp wees. |
| Voorbereiding: | Begin met 'n inleidende kursus wat deurlopend opgevolg word met 'n gevorderde kursus en praktiese opleiding |
| Beginpunt: | Eie dorp of stad waar Moslems woon of soos gesamentlik bepaal |
| Verwagte koste: | Op aanvraag beskikbaar |
| |
| Aansoeke voor: | Deurlopend |
| Navrae - A: | Fred Nel, Posbus 17431, PRETORIA-NOORD, 0116 |
| Telefoon - A: | 012--5460040 (w) / 082--4417030 (s) |
| E-pos - A: | nehemia@global.co.za |
| Faks - A: | 012--5460034 |
| Gebedsversoek: | ELO --- vir die bekering van Moslems; betrokkenheid van Christene |