Prev Page Contents Next Page

C-MIST Dansers/Dancers

Datums: Jan -- Des elke jaar, Dinsdag- en Donderdagaande*
Koördinerende
instansie:
CMIST
Teiken: Gevangenes en ander mense in nood in SA
CMIST (Christ's Messengers in Spiritual Truth) is 'n dinamiese bediening. Ons visie is om die Evangelie uit te dra deur die professionele uitvoerende kunste. Die groep het op die oomblik 'n produksie wat bestaan uit sewe bedrywe vanaf die geboorte van Christus tot en met die wederkoms. Daar is moontlik vanjaar 'n toer na die Midde-Ooste, maar ons hoofbedieningsveld is gevangenes in SA tronke, alkohol- en dwelmverslaafdes, prostitute, ens. Dit is fantasties om te sien hoe die Here mense aanraak deur die visuele uitbeelding van die evangelie. Ons soek ook voorbidders en dansers. Voertale: Afrikaans en Engels.

Vereistes: 'n Hart vir gevangenes; belydende Christen wat nie skaam is oor God se redding nie; gevorderde danskwalifikasies in ballet, Spaanse of moderne/komtemporêre danse is 'n aanbeveling; voorbidders met 'n hart vir die vasgevangdes
Voorbereiding: 'n Oudisie word gedoen; ± 3 voorbidders nodig vir elke danser
Beginpunt: Pretoria
Verwagte koste: Borge van R120/maand nodig; borgvorms word verskaf.
Aansoeke voor: Deurlopend; so gou moontlik vir toer na Midde-Ooste
Navrae - A: Theo Coetzer, CMIST, Posbus 35651, MENLOPARK, 0102
Telefoon - A: 012--3425420
Faks - A: 012--3425430
Gebedsversoek: CMIST --- vir die regte dansers (dansvermoë en geestelike stabiliteit)

* --- this next to the date implies that the project is repeated each year.

Prev Page Contents Next Page
Copyright: Reachout, Inserv. E-mail: reachout@inserv.org.za